Monday 14 May 2018

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Dinsdag 29 Mei 2018. 
PÊREL VIR ELKE DAG:
(Handelinge 6:1-4)
1. En in dié dae toe die dissipels vermeerder het, het daar 'n murmurering ontstaan van die Grieksprekende Jode teen die Hebreërs omdat hulle weduwees in die daaglikse versorging oor die hoof gesien is.  
2. En die twaalf apostels het die menigte van dissipels byeengeroep en gesê: "Dit is nie reg dat ons die Woord van God nalaat om die tafels te bedien nie.  
3. "Kyk dan uit broeders, na sewe manne uit julle van goeie getuienis, vol van die Heilige Gees en wysheid, wat ons oor hierdie nodige saak kan aanstel;
4. "maar ons sal volhard in die gebed en die bediening van die Woord. 
 
Tuesday 29 May 2018. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Acts 6:1-4)
1. Now at about the time when the number of the disciples was greatly increasing, complaint was made by the Hellenists (the Greek-speaking Jews) against the (native) Hebrews, because their widows were being overlooked and neglected in the daily ministration (distribution of relief).
2. So the Twelve apostles convened the multitude of the disciples and said: "It is not seemly or desirable or right that we should have to give up or neglect (preaching) the Word of God in order to attend to serving at tables and superintending the distribution of food. 
3. "Therefore select out from among yourselves brethren, seven men of good and attested character and repute, full of the Holy Spirit and wisdom, whom we may assign to look after this business and duty;
4. "but we will continue to devote ourselves steadfastly to prayer and the ministry of the Word."  
 
(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlilheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of
Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)





No comments:

Post a Comment