Monday 14 May 2018

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Donderdag 24 Mei 2018. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Handelinge 5:25-29)
25. En daar kom een en bring hulle berig en sê: 'Kyk, die mense wat julle in die gevangenis gesit het, staan in die tempel en leer die volk.'
26. Daarop gaan die hoofman van die dienaars en bring hulle, nie met geweld nie, uit vrees vir die volk dat hulle gestenig sou word. 
27. Hulle het hul dan gebring en voor die Raad gestel; en die hoëpriester het hulle gevra en gesê:
28. 'Het ons julle nie uitdruklik verbied om in dié Naam te leer nie? En kyk, julle het Jerusalem met julle leer vervul; en julle wil die bloed van hierdie Man op ons bring.' 
29. En Petrus en die apostels antwoord en sê: "Ons moet aan God meer gehoorsaam wees as aan die mense."

Thursday 24 May 2018. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Acts 5-:25-29)
25. But some of the men came and reported to them, saying: 'Listen! The men whom you put in jail, are standing (right here) in the temple, and teaching the people!'
26. Then the military leader went with the attendants and brought (the prisoners), but without violence, for they dreaded the people, lest they be stoned by them.  
27. So they brought them and set them before the council (Sanhedrin). And the high priest examined them by questioning,  
28. saying: 'We definitely commanded and strictly charged you not to teach in or about this Name; yet you have flooded Jerusalem with your doctrine, and you intend to bring this Man's blood upon us.'
29. Then Peter and the apostles replied: "We must obey God rather than men." 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlilheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of
Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)


No comments:

Post a Comment