Tuesday, 29 May 2018

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Donderdag 31 Mei 2018. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Handelinge 6:8-11)
8. En Stéfanus, vol van geloof en krag, het groot wonders en tekens onder die volk gedoen. 
9. En daar het sommige van die sogenaamde sinagoge van die Libertyne opgestaan, en van die Cirenéërs en Alexandryne, en van die mense van Cilicië en Asië, en hulle het met Stéfanus geredetwis. 
10. Maar hulle kon die wysheid en die Gees waardeur hy gespreek het, nie weerstaan nie. 
11. Toe het hulle manne opgesteek om te sê: 'Ons het hom lasterlike dinge hoor praat teen Moses en God.'

Thursday 31 May 2018. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Acts 6:8-11)
8. Now Stephen, full of grace (divine blessing and favour) and power (strength and ability) worked great wonders and signs (miracles) among the people. 
9. However, those who belonged to the synagogue of the Freedmen (freed Jewish slaves), as it was called, and (of the synagogues) of the Cyrenians and of the Alexandrians, and of those from Cilicia and the  province of Asia, arose (and undertook to debate and dispute with Stephen.)
10. But they were not able to resist the intelligence and the wisdom and (the inspiration of) the Spirit with which and by Whom he spoke.  
11. So they secretly instigated and instructed  men to say: 'We have heard this man speak, using slanderous and abusive and blasphemous language against Moses and God.' 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlilheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of
Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)

Many thanks to Alta van Vuuren who kindly sent the above powerful statement my way, to use accordingly. Once again thank you Alta, for your friendship, love and kindness. May God bless you richly. 

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Vrydsg 1 Junie 2018. 
PÊREL VIR ELKE DAG:
(Handelinge 6:12-15)
12. En hulle het die volk en die ouderlinge en die skrifgeleerdes in beweging gebring en op hom afgekom en hom gegryp en voor die Raad gebring.  
13. En hulle het valse getuies laat optree om te sê: 'Die man hou nie op om lasterlike dinge te praat teen hierdie heilige plek en die wet nie.
14. 'Want ons het hom hoor sê: 'Hierdie Jesus die Nasaréner, sal hierdie plek afbreek, en die sedes wat Moses aan ons oorgelewer het, verander.'
15. En terwyl almal wat in die Raad sit, hul oë stip op hom hou sien hulle dat sy gesig soos die gesig van 'n engel was. 

Friday 1 June 2018. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Acts 6:12-15)
12. Thus they incited the people as well as the elders  and the scribes, and they came upon Stephen and arrested him and took him before the Council. 
13. And they brought forward false witnesses who asserted: 'This man never stops making statements against this sacred place and the Law of Moses;
14. 'for we have heard him say that Jesus the Nazarene will tear down and destroy this place, and will alter the institutions and usages which Moses transmitted to us. 
15. Then all who sat in the Council, as they gazed intently at Stephen, saw that his face had the appearance of an angel 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlilheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of
Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Sunday 3 June 2018. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Acts 7:5-7)
5. "Yet He gave him no inheritable property in it, (no) not even enough ground to set his foot on; but He promised that He would give it to Him for a permanent possession, and to his descendants after him, even though (as yet) he had no child. 
6. "And this is (in effect) what God told him: That his descendants would be aliens (strangers) in a land belonging to other people, who would bring them into bondage and ill-treat them 400 years. 
7. "'But I will judge the nation to whom they will be slaves,' said God, 'and after that they will escape and come forth and worship Me in this (very) place.'"

Sondag 3 Junie 2018. 
PÊREL VIR ELKE DAG:
(Handelinge 7;5-7)
5. "En Hy het hom geen erfdeel daarin gegee nie, selfs nie 'n voetbreed nie, maar Hy het beloof om dit aan hom en sy nageslag ná hom as eiendom te gee, toe hy nog geen kind gehad het nie. 
6. "En God het hom dit gesê, dat sy nageslag bywoners in 'n vreemde land sou wees, en mense hulle tot slawe sou maak en mishandel 400 jaar lank. 
7. "'En die nasie aan wie hulle diensbaar sal wees, sal Ek oordeel.' het God gesê. 'En daarna sal hulle uittrek en My in hierdie plek dien.,"

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlilheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of
Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)

By Lee Strobel, from his book: "The case of grace." 
A. W. Tozer says: 'God wants to be wanted. Too bad that with so many of us, He waits so long.'

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH.

Maandag 4 Junie 2018. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Handelinge 7:8-10)
8. "En Hy het hom die verbond van die besnydenis gegee, en so het hy die vader van Isak geword, en hom op die agste dag besny; en Isak het die vader van Jakob geword, en Jakob van die twaalf aartsvaders.  
9. "En die aartsvaders was jaloers op Josef, en het hom verkoop na Egipte toe; maar God was met hom, 
10. "en het hom uit al sy verdrukkinge verlos, en hom guns en wysheid geskenk voor Farao, die koning van Egipte; en dié het hom goewerneur gemaak oor Egipte en oor sy hele huis."

Monday 4 June 2018. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Acts 7:8-10)
8. "And God made with Abraham a covenant (an agreement to be religiously observed) of which circumcision was the seal. And under these circumstances (Abraham) became the father of Isaac, and circumcised him on the eights day; and Isaac (did so) when he became the father of Jacob, and Jacob (when each of his sons was born), the twelve patriarchs. 
9. "And the patriachs, (Jacobs sons), boiling with envy and hatred and anger sold Joseph into slavery in Egypt; but God was with him,
10. "and delivered hom from all his distressing afflictions and won him goodwill and favour and wisdom and understanding in the sight of Pharaoh, king of Egypt, who made him governour over Egypt and all his house."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlilheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of
Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)

From "THE EXTRAORDINARY ORDINARY," by Cara Whitney. 
Many thanks to you! May God bless you richly.  

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Saterdag 2 Junie 2018. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Handelimge 7:1-4)
1. Toe sê die hoëpriester: 'Is hierdie dinge dan so?'
2. En Stefanus sê: "Broeders en vaders, luister! Die God van die heerlikheid het verskyn aan ons vader Abraham toe hy in Mesopotamië was, voordat hy in Haran gewoon het,
3. "en vir hom gesê: 'Trek uit jou land en uit jou familie, en kom na die land wat Ek jou sal wys.'
4. "Toe het hy getrek uit die land van die Chaldeërs en in Haran gaan woon; en na die dood van sy vader, het Hy hom daarvandaan laat verhuis, na hierdie land waarin julle nou woon."

Saturday 2 June 2018. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Acts 7:1-4)
1. And the high priest asked Stephen:  'Are these charges true?'
2. And he answered: "Brethren and fathers, listen to me! The God of glory appeared to our forefather Abraham when he was still in Mesopotamia, before he went to live in Haran,
3. "and He said to him: 'Leave your country and your relatives and come into the land (region) that I will point out to you.'
4. "So then he went out from the land of the Chaldeans and settled in Haran. And from there, after his father died, God transferred him to this country in which you are now dwelling."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlilheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of
Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Woensdag 30 Mei 2018. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Handelinge 6:5-7)
5. En die woord het byval gevind by die hele menigte; en hulle het gekies Stéphanus vol van geloof en van die Heilige Gees, Filippus en Procórus en Nikánor en Timon en Pármanas en Nicoláüs, 'n Jodegenoot van Antiocië; 
6. wat hulle voor die apostels gestel het; en hulle het gebid en hulle die hande ophelê. 
7. En die Woord van God het toegeneem, die getal van die dissipels in Jerusalem het baie vermeerder, en 'n groot menigte van priesters het gehoorsaam geword aan die geloof. 

Wednesday 30 May 2018. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Acts 6:5-7)
5. And the suggestion pleased the whole assembly, and they selected Stephen, a man full of faith (a strong and welcome belief that Jesus is the Messiah) and full of, and controlled by the Holy Spirit, and Philip and Prochorus an Nicanor, and Timon and Parmenas, and Nicolaus, a proselyte (convert) from Antioch. 
6. These they presented to the apostles, who after prayer laid their hands on them.  
7. And the message of God kept on spreading, and the number of disciples multiplied greatly in Jerusalem; and (besides) a large number priests were obedient to the faith (in Jesus as the Messiah, through Whom is obtained eternal salvation in the kingdom of God).  

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlilheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of
Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)

Many thanks to Robbie Le Hanie for this powerful portion of Scripture, which he made available for me. 
You are doing great work for God Robbie. May you be richly blessed!

Tuesday, 15 May 2018

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Maandag 21 Mei 2018. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Handelinge 5:17-20)
17. En die hoëpriester het opgestaan en almal wat saam met hom was - dit was die party van die Sadduseërs - en hulle was met nydigheid vervul,
18. en hulle het die hande aan die apostels geslaan, en hulle in die openbare gevangenis gesit. 
19. Maar 'n engel van die Here het in die nag die deure van die gevangenis oopgemaak en hulle uitgelei en gesê:
20. "Gaan heen, en staan en vertel in die tempel aan die volk al die woorde van hierdie (die ewige) lewe in Christus)."

Monday 21 May  2018. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Acts 5:17-20)
17. Then the high priest rose up, and those who were with him (the sect of the Sadducees), and they were filled with indignation,
18. and laid their hands on the appostles, and put them in the public prison. 
19. But during the night an angel of the Lord opened the prison doors and, leading them out, said:
20. "Go, take your stand in the temple courts, and declare to the people the whole doctrine concerning the Life (the eternal Life which Christ revealed).  

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlilheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of
Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Woensdag16 Mei 2018. 
PÊREL VIR ELKE DAG:
(Handelinge 5:1-5)
1. Maar 'n sekere man met die naam van Ananías het saam met sy vrou Saffíra 'n eiendom verkoop, 
2. en ook met die medewete van sy vrou, van die prys agtergehou en 'n sekere deel gebring, en aan die voete van die apostels neergelê.  
3. Toe sê Petrus: "Ananías, waarom het die satan jou hart vervul om vir die Heilige Gees te lieg, en van die prys van die grond agter te hou?
4. "As dit nie verkoop was nie, het dit nie joue gebly nie? En toe dit verkoop is, was dit nie in jou mag nie? Waarom is dit dat jy hierdie saak in jou hart voorgeneem het? Jy het nie vir mense gelieg nie, maar vir God."
5. En toe Ananías hierdie woorde hoor, het hy neergeval en gesterwe; en 'n groot vrees het gekom oor almal wat dit gehoor het. 

Wednesday 16 May 2018. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Acts 5:1-5)
1. But a certain man named Ananias, with his wife Sapphira his wife, sold a possession. 
2. And he kept back part of the proceeds, his wife also being aware of it, and brought a certain part and laid it at the apostles' feet. 
3. But Peter said: "Ananias, why has satan filled your heart to lie to the Holy Spirit, and keep back part of the price of the land for yourself? 
4. "While it remained, was it not your own? And after it was sold, was it not in your own control? Why have you conceived this thing in your heart? You have not lied to men but to God."
5. Then Ananias, hearing these words, fell down and breathed his last. So great fear came upon all those who heard these things. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlilheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of
Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)

Many thanks to Robbie Le Hanie for sending this very powerful and appropriate section of Scripture my way, to use accordingly. May God bless you richly Robbie!

Monday, 14 May 2018

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Donderdag 17 Mei 2018. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Handelinge 5:6-11)
6. Daarna het die jongmanne opgestaan, en hom toegedraai en uitgedra en begrawe. 
7. En ná verloop van omtrent drie uur kom sy vrou in, sonder om te weet wat voorgeval het. 
8. En Petrus het haar aangespreek: "Sê vir my of julle die grond vir soveel verkoop het?" En sy sê: 'Ja, vir soveel.' 
9. En Petrus sê vir haar: "Waarom het julle ooreen gekom om die Gees van die Here te versoek? Kyk, die voete van die wat jou man begrawe het, is by die deur, en hulle sal jou uitdra."
10. Toe val sy onmiddellik aan sy voete neer, en het gesterwe. En die jongmanne het ingekom en haar dood gevind, en haar uitgedraai en by haar man begrawe. 
11. En 'n groot vrees het oor die hele gemeente gekom, en oor almal wat dit gehoor het. 

Thursday 17 May 2018. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Acts 5:6-11)
6. And the young men arose and wrapped up (the body) and carried it out and buried it. 
7. Now after an interval of about three hours his wife came in, not having learned what had happened.  
8. And Peter said to her: "Tell me, did you sell the land for so much?" 'Yes,' she said, 'for so much.'
9. Then Peter said to her: "How could you two have agreed and conspired together to try to deceive the Spirit of the Lord? Listen! The feet who have buried your husband are at the door, and they will carry you out (also). 
 10. And instantly she fell down at his feet and died, and the young men entering, found her dead, and they carried her out and buried her beside her husband. 
11. And the whole Church and all others who heard of these things were appalled - (great awe and strange terror and dread seized them). 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlilheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of
Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)

Once again a stunning and meaningful photo, sent to me by Alta van Vuuren. (The photo being by Charles Stanley). May you both be richly blessed. 

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Saterdag 19 Mei 2018. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Handelinge 5:12-16)
12. En deur die hande van die apostels het daar baie tekens en  wonders onder die volk plaasgevind; en hulle was almal eendragtig saam in die pilaargang van Salomo. 
13. En daar was niemand van die ander wat dit gewaag het om hom by hulle te voeg nie, maar die volk het hulle baie geëer. 
14. En daar is meer en meer gelowiges in die Here bygevoeg, menigtes van manne, sowel as vroue,
15. sodat hulle die siekes op die strate uitgedra, en op bedde en draagbare gelê het, met die bedoeling dat as Petrus kom, al was dit net sy skaduwee, op iemand van hulle sou val.  
16. En die menigte van die stede in die omtrek het ook in Jerusalem bymekaar gekom en siekes gebring, en mense wat deur onreine geeste gekwel was; en almal is genees. 

Saterday 19 May 2018. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Acts 5:12-16)
12. Now, by the hands of the apostles numerous and startling signs and wonders were being performed among the people. And by common consent they all met together (at the temple) in the covered porch (walk) called Solomon's. 
13. And none of those who were not of their number dared to join and associate with them, but the people held them in high regard, and praised and made much of them. 
14. More and more there were being added to the Lord those who believed (those who acknowledged Jesus as their Saviour, and devoted themselves to Him, joined and gathered with them), crowds of men and women, 
15. so that they (even) kept carrying out the sick into the streets, and placing them on couches and sleeping pads, (in the hope) that as Peter passed by, at least his shadow might fall on some of them. 
16. And the people gathered also from the towns and hamlets around Jerusalem, bringing the sick and those troubled with foul spirits, and they were all cured.   

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlilheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of
Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)

PÊREL VIR ELKR DAG. / PEARL FOR EACH DAY.

Woensdag 23 Mei 2018. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Handelinge 5:21-24)
21. En hulle het geluister en vroeg in die môre na die tempel gegaan en begin leer. Maar die hoëpriester en die wat saam met hom was, het gekom en die Raad en al die oudstes van die kinders van Israel bymekaar geroep; en na die gevangenis gestuur om hulle te laat haal. 
22. Maar toe die dienaars daar kom, het hulle hul nie in die gevangenis gekry nie. En hulle het omgedraai en berig gebring en gesê;
23. "Die gevangenis het ons in alle sekerheid toegesluit gevind, en die wagter het buite gestaan voor die deure; maar toe ons oopmaak, kry ons niemand daarbinne nie."
24. En toe dit hoëpriester en die hoofman van die tempel en die owerpriesters dit hoor, was hulle hiermee verleë, oor wat nou daarvan sal word.  

Wednesday 23 May 2018. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Acts 5:21-24)
21. And when they heard this, they accordingly went into the temple about daybreak and began to teach. Now the high priest and his supporters who were with him arrived, and called together the council (Sanhedrin), even all the senate of the sons of Israel, and they sent to the prison to have (the apostles) brought. 
22. But when the attendants arrived there, they failed to find them in the jail; so they came back and reported:
23. "We found the prison quite safely locked up, and the guards were on duty outside the doors, but when we opened it, we found no one on the inside."
24. Now when the military leader of the temple area and the chief priests heard these facts, they were much perplexed and thoroughly at a loss about them, wondering into what this might grow.

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlilheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of
Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Maandag 28 Mei 2018. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Handelinge 5:40-42)
40. En hulle het na hom geluister. En nadat hulle die apostels ingeroep het, het hulle hul laat slaan en hulle bevel gegee om nie in die Naam van Jesus te spreek nie, en hulle laat gaan. 
41. Hulle het toe van die Raad af weggegaan, bly dat hulle waardig geag was om vir Sy Naam oneer te ly. 
42. En hulle het nie opgehou om elke dag in die tempel en van huis tot huis te leer nie, en die evangelie te verkondig dat Jesus die Christus is. 

Monday 28 May 2018. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Acts 5:40-42)
40. So, convinced by him, they took his advice, and summoning the apostles, they flogged them and sternly forbade them to speak in or about the Name of Jesus, and allowed them to go. 
41. So they went out from the presence of the Council, rejoicing that they were being counted worthy (dignified by the indignity) to suffer shame and be exposed to disgrace for (the sake of) His Name. 
42. Yet, (in spite of the threats) they never ceased for a single day, both in the temple area and at home, to teach and to proclaim the good news  (Gospel) of Jesus (as) the Christ (the Messiah).

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlilheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of
Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)

Many thanks to Alta van Vuuren for this powerful statement, which she sent my way, to use accordingly. 

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Dinsdag 29 Mei 2018. 
PÊREL VIR ELKE DAG:
(Handelinge 6:1-4)
1. En in dié dae toe die dissipels vermeerder het, het daar 'n murmurering ontstaan van die Grieksprekende Jode teen die Hebreërs omdat hulle weduwees in die daaglikse versorging oor die hoof gesien is.  
2. En die twaalf apostels het die menigte van dissipels byeengeroep en gesê: "Dit is nie reg dat ons die Woord van God nalaat om die tafels te bedien nie.  
3. "Kyk dan uit broeders, na sewe manne uit julle van goeie getuienis, vol van die Heilige Gees en wysheid, wat ons oor hierdie nodige saak kan aanstel;
4. "maar ons sal volhard in die gebed en die bediening van die Woord. 
 
Tuesday 29 May 2018. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Acts 6:1-4)
1. Now at about the time when the number of the disciples was greatly increasing, complaint was made by the Hellenists (the Greek-speaking Jews) against the (native) Hebrews, because their widows were being overlooked and neglected in the daily ministration (distribution of relief).
2. So the Twelve apostles convened the multitude of the disciples and said: "It is not seemly or desirable or right that we should have to give up or neglect (preaching) the Word of God in order to attend to serving at tables and superintending the distribution of food. 
3. "Therefore select out from among yourselves brethren, seven men of good and attested character and repute, full of the Holy Spirit and wisdom, whom we may assign to look after this business and duty;
4. "but we will continue to devote ourselves steadfastly to prayer and the ministry of the Word."  
 
(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlilheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of
Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Saterdag 26 Mei 2018. 
PÊREL VIR ELKE DAG:
(Handelinge 5:34-39)
34. Maar 'n Fariseër, met die naam van Gamaliël, 'n leraar van die wet, wat in aansien was by die hele volk, het in die Raad opgestaan en bevel gegee dat hulle die apostels bietjie buitentoe moes bring. 
35. Toe sê hy vir hulle: 'Israeliete, pas op wat julle gaan doen met hierdie manne;
36. 'want nie lank gelede nie, het Theudas opgestaan en gesê dat hy iets besonders was. By hom het 'n aantal mense - omtrent 400 - aangesluit. Hy is gedood, en almal wat na hom geluister het, is uitmekaar en het tot niet gegaan.   
37. En ná hom het Judas die Galileër opgestaan, in die dae van die inskrywing, en 'n aansienlike getal mense afvallig gemaak agter hom aan. Hy het ook omgekom, en almal wat na hom geluister het, is verstrooi. 
38. 'En nou sê ek vir julle: bly af van hierdie manne en laat hulle staan; want as hierdie voorneme of hierdie werk uit mense is, sal dit vernietig word,
39. 'maar as dit uit God is, kan julle dit nie vernietig nie - dat dit nie miskien bevind word dat julle selfs teen God stry nie.'

Saturday 26 May 2018. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Acts 5:34-39)
34. But a certain Pharisee in the council named Gamaliel, a teacher of the Law, highly esteemed by the people, standing up, ordered that the apostles be taken outside for a little while.  
35. Then he addressed them (the council) saying: 'Men of Israel, take care in regard to what you propose to do concerning these men. 
36. 'For before our time there arose Theudas, asserting himself to be a person of importance, with whom a number of men allied themselves - about 400 - but he was killed and all who had listened to and adhered to him, were scattered and brought to nothing.  
37. 'And after this one rose up, Judas the Galilean, (who led an uprising) during the time of the census, and drew away a popular following after him; he also perished and all the adherents were scattered. 
38. 'Now in the present case let me say to you, stand off (withdraw) from these men and let them alone. For if this doctrine or purpose or undertaking or movement is of human origin, it will fail (be overthrown) and come to nothing;
39. 'but if it is of God, you will not be able to stop or overthrow or destroy them; you may even be found fighting against God!'

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlilheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of
Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Vrydag 25 Mei 2018. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Handelinge 5:30-33)
30. "Die God van ons voorvaders het Jesus opgewek, wat julle omgebring het, deur Hom te hang aan 'n kruishout. 
31. "Hom het God as Leidsman en Verlosser deur sy regterhand verhoog, om aan Israel bekering en vergifnis van sonde te skenk. 
32. "En ons is Sy getuies van hierdie dinge, en ook die Heilige Gees wat God gegee het aan almal wat Hom gehoorsaam is." 
33. En toe hulle dit hoor, was hulle woedend en wou die dissipels om die lewe bring. 

Friday 25 May 2018. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Acts 5:30-33)
30. "The God of our forefathers raised up Jesus, Whom you killed by hanging Him on a tree (cross).   
31. "God exalted Him to His right hand, to be Prince and Leader and Saviour and Deliverer and Preserver, in order to grant repentance to Israel, and to bestow forgiveness and release from sins.  
32. "And we are witnesses of these things, and the Holy Spirit also, Whom God Has bestowed on those who love Him."
33. Now when they heard this, they were cut to the heart and infuriated, and wanted to kill the disciples. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlilheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of
Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Donderdag 24 Mei 2018. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Handelinge 5:25-29)
25. En daar kom een en bring hulle berig en sê: 'Kyk, die mense wat julle in die gevangenis gesit het, staan in die tempel en leer die volk.'
26. Daarop gaan die hoofman van die dienaars en bring hulle, nie met geweld nie, uit vrees vir die volk dat hulle gestenig sou word. 
27. Hulle het hul dan gebring en voor die Raad gestel; en die hoëpriester het hulle gevra en gesê:
28. 'Het ons julle nie uitdruklik verbied om in dié Naam te leer nie? En kyk, julle het Jerusalem met julle leer vervul; en julle wil die bloed van hierdie Man op ons bring.' 
29. En Petrus en die apostels antwoord en sê: "Ons moet aan God meer gehoorsaam wees as aan die mense."

Thursday 24 May 2018. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Acts 5-:25-29)
25. But some of the men came and reported to them, saying: 'Listen! The men whom you put in jail, are standing (right here) in the temple, and teaching the people!'
26. Then the military leader went with the attendants and brought (the prisoners), but without violence, for they dreaded the people, lest they be stoned by them.  
27. So they brought them and set them before the council (Sanhedrin). And the high priest examined them by questioning,  
28. saying: 'We definitely commanded and strictly charged you not to teach in or about this Name; yet you have flooded Jerusalem with your doctrine, and you intend to bring this Man's blood upon us.'
29. Then Peter and the apostles replied: "We must obey God rather than men." 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om my van die korrekte Skriflesing gedeelte te voorsien elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. Aan Hom kom toe alle eer, heerlilheid, krag, mag, majesteit, lofprysing, aanbidding, en danksegging, van nou af tot in ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct portion of
Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all glory, honour, power, might, majesty, praise, worship and thanksgiving, from now and forever more.)

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Dinsdag 15 Mei 2018. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Handelinge 4:35-37)
35. En aan elkeen is uitgedeel wat hy nodig gehad het. 
36. En Joses wie se bynaam onder die apostels Bárnabas was - wat as dit vertaal was beteken: 'Seun van vertroosting' - 'n Leviet uit Ciprus,
37. het 'n stuk grond gehad en dit verkoop, en die geld gebring en aan die voete van die apostels neergelê. 

Tuesday 15 May 2018. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Acts 36,37)
36. And Joseph, a Levite and native of Cyprus who was surnamed Barnabas by the apostles, which interpreted means: 'Son of Encouragement',
37. sold a field which belonged to him, and brought the sum of money and laid it at the feet of the apostles.   