Friday 11 August 2017

PÊREL VIR ELKE DAG. / PEARL FOR EACH DAY.

Saterdag 19 Augustus 2017. 

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Openbaring 21:11-13)

11. "En dit het die heerlikheid van God gehad, en sy lig was soos 'n baie kosbare steen, soos die kristalhelder jaspissteen. 

12. "En dit het 'n groot en hoë muur met twaalf poorte gehad, en by die twaalf poorte, engele, en name daarop geskrywe, naamlik dié van die twaalf stamme van die kinders vsn Israel. 

13. "Aan die oostekant was daar drie poorte, aan die noordekant drie poorte, aan die suidekant drie poorte, aan die westekant drie poorte. 


Saturday 19 August 2017. 

PÊARL FOR EACH DAY:

(Revelation 21:11-13)

11. "The holy Jerusalem, having the glory of God. Her light was like a most precious stone, like a jasper stone, clear as crystal. 

12. "And she had a great and high wall with twelve gates, and twelve angels at the gates, and names written on them, which are the names of the twelve tribes of the children of Israel; 

13. "three gates on the east, three gates on the north, three gates on the south, and three gates on the west.  


(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, en danksegging van nou tot in alle ewigheid. 

/

I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all honour, glory, praise, worship, strength, might and thanksgiving from now, and forever more).



 

No comments:

Post a Comment