Friday 11 August 2017

PÊREL VIR ELKE DAG. / PEARL FOR EACH DAY.

Maandag 14 Augustus 2017. 

PÊREL VIR ELKE DAG:


(Openbaring 21:1,2)

1. "En ek het 'n nuwe hemel en 'n nuwe aarde gesien, want die eerste hemel en die eerste aarde het verbygegaan; en die see was daar nie meer nie. 

2. "En ek Johannes, het die Helige stad, die nuwe Jerusalem, sien neerdaal van God uit die hemel, toeberei soos 'n bruid wat vir haar man versier is."


Monday 14 August 2017. 

PÊARL FOR EACH DAY:

(Revelation 21:1,2)

1. "Now I saw a new heaven and a new earth, for the first heaven and the first earth had passed away. Also there was no more sea. 

2. "Then I John, saw the holy city New Jerusalem, coming down out of heaven from God, prepared as a bride adorned for her husband."


(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, en danksegging van nou tot in alle ewigheid. 

/

I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all honour, glory, praise, worship, strength, might and thanksgiving from now, and forever more).


 

No comments:

Post a Comment