Sunday 16 July 2017

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Sondag 6 Augustus 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Openbaring 14:6,7)
6. "En ek het 'n ander engel in die middel van die lug sien vlieg, met 'n ewige evangelie om te verkondig aan die bewoners van die aarde, en aan alle nasies en stamme en tale en volke. 
7. "En hy het met 'n groot stem gesê: 'Vrees God en gee Hom heerlikheid, want die uur van Sy oordeel het gekom; en aanbid Hom wat die hemel en die aarde en die see en die waterfonteine gemaak het.'"

Sunday 6 August 2017. 
PÊARL FOR EACH DAY:
(Revelation 14:6,7)
6. "Then I saw another angel flying in the midst of heaven, having the everlasting gospel to preach to those who dwell on the earth - to every nation, tribe, tongue and people -
7. "Saying with a loud voice: 'Fear God and give glory to Him, for the hour of His judgement Has come; and worship Him Who made heaven and earth, sea and springs of water.'"  

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, en danksegging van nou tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all honour, glory, praise, worship, strength, might and thanksgiving from now, and forever more).


 

No comments:

Post a Comment