Sunday 16 July 2017

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Saterdag 22 Julie 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Openbaring 6:13-15)
13. "En die sterre van die hemel het op die aarde geval, soos 'n vyeboom wat deur 'n groot wind geskud word, sy navye laat afskud; 
14. "en die hemel het weggewyk soos 'n boek wat toegerol word, en al die berge en die eilande is uit hulle plekke versit; 
15. "en die konings van die aarde en die grotes en die rykes, en die owerstes oor duisend en die magtiges, en al die slawe en die vrymense het hulle weggesteek in die spelonke en in die rotse van die berge,

Saturday 22 July 2017. 
PÊARL FOR EACH DAY:
(Revelation 6;13-15)
13. "And the stars of the sky dropped to the earth like a fig tree shedding its unripe fruit out of season, when shaken by a strong wind. 
14. "And the sky rolled up like a scroll and vanished, and every mountain and island was dislodged from its place.   
15. "Then the kings of the earth and their noblemen and their magnates, and their military chiefs, and the wealthy and the strong and (everyone 
whether) slave or free hid themselves in the caves and among the rocks of the mountains. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, en danksegging van nou tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all honour, glory, praise, worship, strength, might and thanksgiving from now, and forever more).


Many thanks to Rosan Marais for sharing this awesome pic with us. 
May God bless you richly!

No comments:

Post a Comment