Sunday 16 July 2017

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Vrydag 4 Augustus 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Openbaring 14:1-3)
1. "En ek het gesien, en kyk, die Lam staan op die Berg Sion, en saam met Hom, honderd-vier-en-veertig-duisend, met Sy Naam en die Naam van Sy Vader op hulle voorhoofde geskrywe. 
2. "En ek het 'n geluid uit die hemel gehoor soos die geluid van baie waters en soos die geluid van 'n harde donderslag, en ek het die geluid gehoor van siterspelers wat speel op hulle siters.  
3. "En hulle het 'n nuwe lied gesing voor die troon, en voor die lewende wesens en die ouderlinge; en niemand kon die lied leer nie, behalwe die honderd-vier-en-veertig-duisend wat van die aarde vrygekoop is."

Friday 4 August 2017. 
PÊARL FOR EACH DAY:
(Revelation 14:1-3)
1. "Then I looked and behold, the Lamb standing on Mount Zion, and with Him, one hundred and forty-four thousand, having His Father's Name written on their foreheads. 
2. "And I heard a voice from heaven, like the voice of many waters, and like the voice of loud thunder. And I heard the sound of harpists playing their harps. 
3. "They sang as it were a new song before the throne, before the four living creatures, and the elders; and no one could learn that song, except the hundred and forty-four thousand who were redeemed from the earth."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, en danksegging van nou tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all honour, glory, praise, worship, strength, might and thanksgiving from now, and forever more).


 

No comments:

Post a Comment