Sunday 16 July 2017

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Donderdag 20 Julie 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG:

(Openbaring 6:9,10)
9. "En toe Hy die vyfde seël oopgemaak het, sien ek onder die altaar die siele van die wat gedood is, ter wille van die Woord van God, en die getuienis wat hulle gehad het. 
10. "En hulle het met 'n groot stem uitgeroep en gesê: 'Hoe lank O Heilige en Waaragtige Heerser, oordeel en wreek U nie ons bloed op die bewoners van die aarde nie?'"

Thursday 20 July 2017. 
PÊARL FOR EACH DAY:
(Revelation 6:9,10)
9. "When the Lamb opened the fifth seal, I saw at the foot of the altar the souls of those whose lives had been sacrificed for (adhering to) the Word of God and for the testimony they had borne. 
10. "They cried in a loud voice: 'O (Sovereign) Lord, Holy and True, how long now before You will sit in judgement and avenge our blood upon those who dwell on the earth?'"

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, en danksegging van nou tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all honour, glory, praise, worship, strength, might and thanksgiving from now, and forever more).


 

No comments:

Post a Comment