Tuesday 6 December 2016

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Saterdag 17 Desember 2016. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Daniël 6:26,27)
26. Toe het koning Daríus aan al die volke, nasies en tale wat op die hele aarde woon, geskrywe: "Mag julle vrede groot wees! 
27. "Deur My word bevel gegee dat hulle in die hele magsgebied van my koninkryk moet bewe en sidder voor die God van Daniël, want Hy is die lewende God en Hy bestaan in ewigheid; en Sy koninkryk is een wat nie vernietig kan word nie, en Sy heerskappy duur tot die einde toe."

Thursday 8 December 2016. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(Daniel 6:25 26)
25. Then king Darius wrote to all the nations and peoples of every language in all the earth: "May you prosper greatly! 
26. "I issue a decree that in every part of my kingdom, people must fear and reverence the God of Daniel. For He is the living God and He endures forever; His kingdom will not be destroyed, His dominion wll never end."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "Pêrel" deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging tot in ewigjeid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct "Pearl" each day, according to your needs. To Him be all honour, glory, praise, worship and thanksgiving now and forever.)


No comments:

Post a Comment