Monday 26 December 2016

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Friday 6 Januarie 2017. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Johannes 1:14!
En die Woord (Jesus) het vlees geword en het onder ons gewoon - en ons het Sy heerlikheid aanskou, 'n heerlikheid soos van die Eniggeborene wat van die Vader kom - vol van genade en waarheid. 

A PEARL FOR EACH DAY:
(John 1.14)
And the Word (Christ) became flesh (human, incarnate) and dwelt among us; and we (actuallyj saw His glory - (His honour, His majesty) such glory as an Only Begotten Son receives from His Father - full of grace (favour, loving kindness), and truth. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee elke dag volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging nou en tot in ewigheid. 
/
 I am trusting the Holy Spirit of God to present the appropriate "PEARL" to you every day, according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving now and forever.)

No comments:

Post a Comment