Tuesday 20 December 2016

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Saterdag 24 Desember 2016. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Lukas 1:35)
En die engel antwoord en sê vir haar: "Die Heilige Gees sal oor jou kom en die krag van die Allerhoogste sal jou oorskadu. Daarom sal die Heilige wat gebore word, die Seun van God genoem word."

Saturday 24 December 2016. 
A PEARL FOR EACH DAY: 
(Luke 1:35)
The angel answered: "The Holy Spirit will come on you and the power of the Most High will overshadow you. So the Holy One to be born will be called the Son of God."

(Ek vertrou die Helige Gees van God om die korrekte "PÊREL" deur te elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging tot in ewigheid.   /
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate "PEARL" each day, according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving, now and forever.)


No comments:

Post a Comment