Monday 26 December 2016

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Vrydag 20 Januarie 2017. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(1 Petrus 5;10,11)
10. En mag die God van alle genade self wat ons geroep het tot Sy ewige heerlikheid in Christus Jesus, nadat ons 'n kort tyd gely het, julle volmaak bevestig, versterk en bevestig! 
11. Aan Hom die heerlikheid en die krag, tot in alle ewigheid. Amen. 

Friday 20 January 2017. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(1 Peter 5:10,11)
10. And the God of all grace, Who called you to His eternal glory in Christ, after you have suffered a little while, will Himself restore you and make you strong, firm and steadfast. 
11. To Him be the power for ever and ever. Amen. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee elke dag volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging nou en tot in ewigheid. 
/
 I am trusting the Holy Spirit of God to present the appropriate "PEARL" to you every day, according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving now and forever.)


No comments:

Post a Comment