Tuesday 6 December 2016

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Maandag 19 Desember 2016. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:
(Psalm 146:1) 
Loof die Here o my siel. Ek sal die Here loof my hele lewe lank; ek sal lofIiedere sing tot my God solank as wat ek lewe. 

Monday 19 December 2016. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(Psalm 146:1)
Praise the Lord o my soul. I will praise the Lord all my life; I will sing praises to my God as long as I live. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "Pêrel" deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging tot in ewigjeid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct "Pearl" each day, according to your needs. To Him be all honour, glory, praise, worship and thanksgiving now and forever.)


No comments:

Post a Comment