Tuesday 6 December 2016

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Vrydag 16 Desember 2016. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Jeremia 33:11b)
Loof die Here van die leërskare, want die Here is goed, want Sy goedertierenheid is in ewigheid. 

Friday 16 December 2016. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(Jeremiah 33:11b)
Give thanks to the Lord Almighty, for the Lord is good; His love endures forever. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "Pêrel" deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging tot in ewigjeid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct "Pearl" each day, according to your needs. To Him be all honour, glory, praise, worship and thanksgiving now and forever.)

Many thanks for this pic, posted on FB by the"Prayer Team."

No comments:

Post a Comment