Saturday 29 October 2016

'N PÊREL VOR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Vrydag 4 November 2016. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Johannes 1:12)
12. Maar almal wat Hom aangeneem het, aan hulle het Hy mag gegee om kinders van God te word, aan hulle wat in Sy Naam glo. 
13. Wat nie uit die bloed of uit die wil van die vlees, of uit die wil van 'n man nie, maar uit God gebore is. 

Friday 4 November 2016. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(John 1:12,13)
12. But to all who have received Him - those who believe in His Name - He Has given the right to become God's children - 
13. Children not born by human parents, or by human desire, or a husband's decision, but by God.  

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "Pêrel" deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging tot in ewigjeid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct "Pearl" each day, according to your needs. To Him be all honour, glory, praise, worship and thanksgiving now and forever.)


No comments:

Post a Comment