Saturday 8 October 2016

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Woensdag 12 Oktober 2016. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Romeine 10:20,21)
20. En Jesaja durf selfs sê: "Ek het My laat vind deur die wat My nie gesoek het nie; Ek het verskyn aan die wat na My nie gevra het nie."
21. Maar van Israel sê Hy: "Die hele dag het Ek My hande uitgebrei na 'n ongehoorsame en teësprekende volk." 

Wednesday 12 October 2016. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(Romans 10:20,21)
20. And Isaiah boldly says: "I was found by those who did not seek Me; I revealed Myself to those who did not ask for Me."
21. And concerning Israel He says: "All day long I stretched out My hands to a disobedient and obstinate people." 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "Pêrel" deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging tot in ewigjeid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct "Pearl" each day, according to your needs. To Him be all honour, glory, praise, worship and thanksgiving now and forever.)


No comments:

Post a Comment