Saturday 29 October 2016

'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

Maandag 7 November 2016. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Jesaja 32:17)
En die werking van die geregtigheid sal vrede wees, en die voortbrengsel van die geregtigheid, rus en veiligheid tot in ewigheid.

Monday 7 November 2016. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(Isaiah 32:17)
And the effect of righteousness will be peace (internal and external), and the result of righteousness will be quietness and confident trust forever.  

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "Pêrel" deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging tot in ewigjeid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct "Pearl" each day, according to your needs. To Him be all honour, glory, praise, worship and thanksgiving now and forever.)


No comments:

Post a Comment