Saturday 29 October 2016

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Woensdag 2 November 2016. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Deuteronomium 30:19)
Ek neem vandag die hemel en die aarde as getuies teen julle; die lewe en die dood, die seën en die vloek het Ek jou voorgehou. Kies dan die lewe, dat jy kan lewe, jy en jou nageslag. 

Wednesdsy 2  November 2016. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(Deuteronomy 30:19)
This day I call heaven and earth as witnesses against you, that I have set before you life and death, blessings and curses. Now choose life, so that you and your children may live. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "Pêrel" deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging tot in ewigjeid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct "Pearl" each day, according to your needs. To Him be all honour, glory, praise, worship and thanksgiving now and forever.)


No comments:

Post a Comment