Monday 17 October 2016

'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

Saterdag 22 Oktober 2016. 

'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(1 Samuel 2:9)
Die voete van Sy gunsgenote bewaar Hy, maar die goddelose mense kom om in duisternis; want 'n mens oorwin nie deur krag nie. 

Saturday 22 October 2016. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(1 Samuel 2:9)
He will guard the feet of His godly ones, but the wicked will be silenced and perish in darkness; for by strength shall no man prevail. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "Pêrel" deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging tot in ewigjeid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct "Pearl" each day, according to your needs. To Him be all honour, glory, praise, worship and thanksgiving now and forever.)


No comments:

Post a Comment