Wednesday 15 March 2017

'N PÊREL VIR ELKE DAY. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Dinsdag 4 April 2017. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Openbaring 1:7,8)
7. Kyk, Hy kom met die wolle en elke oog sal Hom sien, ook hulle wat hom deursteek het; en al die geslagte van die aarde sal oor Hom rou bedryf; ja, amen!
8. "Ek is die Alfa en die Oméga, die Begin en die Einde," sê die Here. "Wat is en wat was en wat kom, die Almagtige."

Tuesday 4 April 2017. 
A PEARL FOR EACH DAY: 
(Revelation 1:7,8)
7. Behold, He is coming with clouds and every eye will see Him, even they who pierced Him. And all the tribes of the earth will mourn because of Him. Even so. Amen. 
8. "I Am the Alpha and the Omega, the Beginning and the End," says the Lord, "Who is and Who was and Who is to come, the Almighty."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "PÊREL" deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, en danksegging nou en tot in ewigheid.   
/
I am trusting the Holy Spirit of God to  present the appropriate "PEARL" to you every day, according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving now and forever).



No comments:

Post a Comment