Tuesday 14 March 2017

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Sondag 14 Mei 2017. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Markus 16:9-13)
9. En nadat Hy opgestaan het, vroeg op die eerste dag van die week, het Hy eers verskyn aan Maria Magdaléna, uit wie Hy sewe duiwels uitgedryf het. 
10. Sy het gegaan en dit vertel aan die wat saam met Hom gewees het, terwyl hullle treur en ween. 
11. En toe hulle hoor dat Hy lewe, en deur haar gesien is, het hulle dit nie geglo nie. 
12. En hierna het Hy in 'n ander gedaante berskyn aan twee van hulle terwyl hulle loop, op pad in die veld. 
13. Hulle het ook gegaan en dit aan die ander vertel, maar dié het hulle ook nie geglo nie.   

Sunday 14 May 2017. 
A PEARL FOR EACH DAY: 
(Mark 16:9-13)
9. Now when He rose early on the first day of the week, He appeared first to Mary Magdalene, out of whom He cast seven demons.  
10. She went and told those who had been with Him, as they mourned and wept. 
11. And when they heard that He was alive and had been seen by her, they did not believe. 
12. After that He appeared in another form to two of them as they walked and went into the country. 
13. And they went and told it to the rest, but they did not believe them either.  

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "PÊREL" deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, en danksegging nou en tot in ewigheid.   
/
I am trusting the Holy Spirit of God to  present the appropriate "PEARL" to you every day, according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving now and forever).



No comments:

Post a Comment