Tuesday 14 March 2017

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Donderdag 23 Maart 2017. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Judas verse 3,4)
3. Geliefdes, terwyl ek alle ywer aanwend om aan julle oor ons gemeenskaplike saligheid te skrywe, het ek noodsaaklikheid gevoel om julle deur my skrywe te vermaan, om kragtig te stry vir die geloof wat eenmaal aan die heiliges oorgelewer is. 
4. Want sekere mense het ingesluip wat lank tevore al opgeskryf is vir hierdie oordeel, goddelose mense wat die genade van onse God verander in ongebondenheid, en die enigste Heerser, God en onse Here Jesus Christus verloën. 

Thursday 23 March 2017. 
A PEARL FOR EACH DAY: 
(Jude verses  3,4)
3. Dear friends, although I was very eager to write to you about the salvation we share, I felt compelled to write and urge you to contend for the faith that was once for all entrusted to God's holy people. 
4. For certain individuals whose condemnation was written about long ago, have secretly slipped in among you. They are ungodly people, who pervert the grace of our God into a license for immorality and disown and deny our sole Master and Lord, Jesus Christ  (the Messiah, the anointed One).

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "PÊREL" deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, en danksegging nou en tot in ewigheid.   
/
I am trusting the Holy Spirit of God to  present the appropriate "PEARL" to you every day, according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving now and forever).



No comments:

Post a Comment