Wednesday 15 March 2017

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARLFOR EACH DAY.

Friday 2 June 2017.   
PEARL FOR EACH DAY:

(Revelation 1:16-18)
16. In His right hand He held seven stars, and from His mouth there came forth a sharp two-edged sword, and His face was like the sun shining in full power at midday. 
17. When I saw Him, I fell at His feet as if dead. But He laid His right hand on me and said: "Do not be afraid, I Am the First and the Last, 
18. "And the ever-living One (I Am living in the eternity of the eternities)
I died, but see, I Am alive forevermore; and I possess the keys of death and Hades (the realm of the dead)."

Vrydag 2 Junie 2017. 
 PÊREL VIR ELKE DAG:
(Openbaring 1:16-18)
16. En in Sy regterhand het Hy sewe sterre gehou, en 'n skerp twee-snydende swaard het uit Sy mond uitgegaan, en Sy aangesig was soos die son wat skyn in sy krag. 
17. En toe ek Hom sien, val ek soos 'n dooie aan Sy voete; en Hy het Sy regterhand op my gelê en vir my gesê: "Moenie vrees nie, Ek is die Eerste en die laaste,
 18. "En die lewende; en Ek was dood en kyk, Ek leef tot in alle ewigheid. Amen. En Ek het die sleutels van die doderyk en van die dood."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "PÊREL" deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, en danksegging nou en tot in ewigheid.   
/
I am trusting the Holy Spirit of God to  present the appropriate "PEARL" to you every day, according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving now and forever).



No comments:

Post a Comment