Saturday 11 February 2017

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Donderdag 2 Maart 2017. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(1 Johannes 4:16-18)
16. En ons het die liefde wat God tot ons het, leer ken en geglo. God is liefde; en hy wat in die liefde bly, bly in God, en God in hom. 
17. Hierin het die liefde by ons volmaak geword, dat ons vrymoedigheid kan hê in die oordeelsdag; want soos Hy is, is ons ook in hierdie wêreld. 
18. Daar is geen vrees in die liefde nie, maar die volmaakte liefde dryf die vrees buite, want die vrees sluit straf in, en hy wat vrees, het nie volmaak geword in die liefde nie. 

Thursday 2 March 2017. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(1 John 4:16-18)
16. And so we know and rely on the love God Has for us. God is love. Whoever lives in love, lives in God, and God in them. 
17. This is how love is made complete among us, so that we will have confidence on the day of judgement: in this world we are like Jesus. 
18. There is no fear in love. But perfect love drives out fear, because fear has to do with punishment. The one who fears, is not made perfect in love. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" deur te gee, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging tot in alle ewigheid. 
   /
I am trusting the Holy Sprit of God to reveal the correct "PEARL" every day according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving, now and forever.)


No comments:

Post a Comment