Saturday 11 February 2017

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Maandag 6 Maart 2017. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:
(1 Johannes 5:7-9)
7. Want daar is drie wat getuig in die hemel: die Vader, die Woord en die Heilige Gees, en hierdie Drie is een. 
8. En daar is drie wat getuig op die aarde: die Gees en die water en die bloed, en die drie is eenstemmig.  
9. As ons die getuienis van die mense aanneem - die getuienis van God is groter, omdat dit die getuienis is van God, wat Hy aangaande Sy Seun getuig het.  

Monday 6 March 2017. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(1 John 5:7-9)
7. So there are three witnesses in heaven: the Father, the Word and the Holy Spirit, and these Three are One;
8. And there are three witnesses on the earth: the Spirit, the water and the blood; and the three are in agreement - (their testimonies coincides). 
9. If we accept (as we do) the  testimony of men (if we are willing to take human authority), the testimony of God is greater, (of stronger authority), because it is the testimony of God, which He Has given about His Son. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte "PÊREL" deur te gee, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging tot in alle ewigheid. 
   /
I am trusting the Holy Sprit of God to reveal the correct "PEARL" every day according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving, now and forever.)


No comments:

Post a Comment