Friday 19 August 2016

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.


Vrydag 2 September 2016. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(James 1:13)
Let no one say when he is tempted, I am tempted from God; for God is incapable of being tempted by (what is) evil, and He Himself tempts no one. 

Friday 2 September 2016. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(Jakobus 1:13)
Laat niemand as hy in versoeking kom, sê: Ek word deur God versoek nie. Want God kan deur die kwaad nie versoek word nie, en self versoek Hy niemand nie. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om telkens elke dag die korrekte "Pêrel" aan u deur te gee, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging, tot in alle ewigheid. /
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "Pearl" to you every day, according to your needs. To Him be all honour, glory, worship, praise and thanksgiving, now and forever more.)


No comments:

Post a Comment