Friday 19 August 2016

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Vrydag 9 September 2016. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:
(Johannes 5:28,29)
28. "Moenie julle hieroor verwonder nie, want daar kom 'n uur wanneer almal wat in die grafte is, Sy stem sal hoor, 
29. "En sal uitgaan - die wat goed gedoen het, tot die opstanding van die lewe; en die wat kwaad gedoen het, tot die opstanding van die veroordeling."

Friday 9 September 2016. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(John 5:28,29)
28. "Do not be amazed at this, because when all who are in the tombs will hear His voice -
29. "And will come out - the ones who have done what is good, to the resurrection resulting in life, and the ones who have done what is evil, to the resurrection resulting in condemnation. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om telkens elke dag die korrekte "Pêrel" aan u deur te gee, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging, tot in alle ewigheid. /
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "Pearl" to you every day, according to your needs. To Him be all honour, glory, worship, praise and thanksgiving now and forever more.)


No comments:

Post a Comment