Friday 2 September 2016

'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

Donderdag 8 September 2016 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:
(Galasiërs 3:13,14)
13. Christus het ons losgekoop van die vloek van die wet, deur vir ons 'n vloek te word - want daar is geskrywe: "Vervloek is elkeen wat aan 'n hout hang;" 
14. Sodat die seën van Abraham na die heidene (ons) kan kom in Christus Jesus, en dat ons die belofte van die Gees deur die geloof kan ontvang. 

Thursday 8 September 2016. 
A PEARL FOR EACH DAY: 
(Galatians 3:13,14)
13. Christ redeemed us from the curse of the law by becoming a curse for us because it is written, "Cursed is everyone who hangs on a tree." 
14. In order that in Christ Jesus the blessing of Abraham would come to the Gentiles (us), so that we could receive the promise of the Spirit, by faith. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "Pêrel" aan u deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging, nou en tot in ewigheid.   /
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct "Pearl" each day, according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving,  now and forever more.)




No comments:

Post a Comment