Friday 19 August 2016

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Sondag 4 September 2016. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(2 Korinthiërs 6:2)
Want Hy sê: "In die tyd van die welbehae het ek jou verhoor, en in die dag van heil het Ek jou gehelp." Kyk, nou is dit die tyd van die welbehae; kyk, nou is die dag van heil. 

Sunday 4 September 2016. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(2 Corinthians 6:2)
For He says: "I heard you at the acceptable time, and in the day of salvation I helped you." Look, now is the acceptable time, look, now is the time of salvation. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om telkens elke dag die korrekte "Pêrel" aan u deur te gee, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging, tot in alle ewigheid. /
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "Pearl" to you every day, according to your needs. To Him be all honour, glory, worship, praise and thanksgiving, now and forever more.)


No comments:

Post a Comment