Sunday 13 November 2016

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Woensdag 23 November 2016. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:
(1 Korinthiërs 3:16) 
Weet julle nie dat julle 'n tempel van God is, en die Gees van God in julle woon nie?

Wednesday 23 November 2016. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(1 Corinthians 3:16)
Don't you know that you yourselves are God's temple, and that God's Spirit dwells in Your midst.  

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "Pêrel" deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging tot in ewigjeid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct "Pearl" each day, according to your needs. To Him be all honour, glory, praise, worship and thanksgiving now and forever.)


No comments:

Post a Comment