Thursday 24 November 2016

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Woensdag 7 Desember 2016. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Psalm 91:5,6)
5. Jy hoef nie te vrees vir die skrik van die nag, vir die pyl wat bedags vlieg nie, 
6. Vir die pes wat in die donker wandel, vir die siekte wat op die middag verwoes nie. 

Wednesday 7 December 2016. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(Psalm 91:5,6)
5. You shall not be afraid of the terror by night, nor of the arrow that flies by day. 
6. Nor of the pestilence that walks in darkness, nor of the destruction that lays waste at noonday.  

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "Pêrel" deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging tot in ewigjeid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct "Pearl" each day, according to your needs. To Him be all honour, glory, praise, worship and thanksgiving now and forever.)


No comments:

Post a Comment