Thursday 24 November 2016

'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

Woensdag 30 November 2016. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Sagaría 10:1)
Bid tot die Here om reēn in die tyd van die laat reëns; die Here maak die weerligte, en Hy sal aan hulle 'n stortreën gee, plante op die veld aan iedereen. 

Wednesday 30 November 2016. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(Zechariah 10:1)
Ask the Lord for rain in the springtime; it is the Lord Who sends the thunderstorms. He gives showers of rain to all people, and plants of the field to everyone. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "Pêrel" deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging tot in ewigjeid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct "Pearl" each day, according to your needs. To Him be all honour, glory, praise, worship and thanksgiving now and forever.)


No comments:

Post a Comment