Thursday 24 November 2016

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Saterdag 3 Desember 2016. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Johannes 8:12)
En Jesus het weer met hulle gespreek en gesê: "Ek is die Lig van die wêreld; wie My volg, sal sekerlik nie in duisternis wandel nie, maar sal die lig van die lewe hê."

Saturday 3 December 2016. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(John 8:12)
Then Jesus spoke to them again, saying: "I Am the light of the world. He who follows Me shall not walk in darkness, but have the light of life."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "Pêrel" deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging tot in ewigjeid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct "Pearl" each day, according to your needs. To Him be all honour, glory, praise, worship and thanksgiving now and forever.)


No comments:

Post a Comment