Thursday 24 November 2016

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Vrydag 2 Desember 2016. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Johannes 6:39,40)
39. "En dit is die wil van die Vader wat My gestuur het, dat al wat Hy vir My gegee het, Ek daarvan nie sal verloor nie, maar dit opwek in die laaste dag.  
40. "En dit is die wil van Hom wat My gestuur het, dat elkeen wat die Seun aanskou en in Hom glo, die ewige lewe mag hê; en Ek sal hom opwek in die laaste dag."

Friday 2 December 2016. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(Johannes 6:39,40)
39. "And this is the will of Him Who sent Me, that I should not lose any of all that He Has given Me, but that I should give new life and raise (them all) up at the last day. 
40. "For this is My Father's will and His purpose, that everyone who sees the Son and believes in, and cleaves to, and trusts in, and relies on Him should have eternal life, and I will raise him up (from the dead) at the last day."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "Pêrel" deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging tot in ewigjeid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct "Pearl" each day, according to your needs. To Him be all honour, glory, praise, worship and thanksgiving now and forever.)


No comments:

Post a Comment