Thursday 24 November 2016

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Saterdag 26 November 2016. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Johannes 4:14)
Maar elkeen wat drink van die water wat Ek hom sal gee, sal in ewigheid nooit dors kry nie. Maar die water wat Ek hom sal gee, sal in hom word 'n fontein van water wat opspring tot in die ewige lewe. 

Saturday 26 November 2016. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(John 4:14)
But whoever drinks the water I give them, will never thirst. Indeed, the water I give them will become in them a spring of water, welling up to eternal life. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "Pêrel" deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging tot in ewigjeid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct "Pearl" each day, according to your needs. To Him be all honour, glory, praise, worship and thanksgiving now and forever.)


No comments:

Post a Comment