Thursday 24 November 2016

'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOF EACH DAY.

Sondag 4 Desember 2016. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:
(Josua 1:9)
"Het Ek jou nie beveel nie. Wees sterk en vol moed, wees nie bevrees of verskrik nie, want die Here jou God is met jou, oral waar jy heengaan."

A PEARL FOR EACH DAY:
Sunday 4 December 2016. 
(Joshua 1:9)
"Have I not commanded you? Be strong and of good courage; do not be afraid, nor be dismayed, for the Lord your God is with you wherever you go."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "Pêrel" deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging tot in ewigjeid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct "Pearl" each day, according to your needs. To Him be all honour, glory, praise, worship and thanksgiving now and forever.)


No comments:

Post a Comment