Sunday 13 November 2016

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Dinsdag 15 November 2016. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Spreuke 27:15,16)
15. 'n Aanhoudende gedrup op die dag van 'n stortreën, en 'n twisgierige vrou is net eenders. 
16. Wie haar wil teëhou, hou wind teë, en sy regterhand olie. 

Tuesday 15 November 2016. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(Proverbs 27:15,16)
15. A quarrelsome wife is like the dripping of a leaky roof in a rainstorm.
16. Restraining her is like restraining the wind, or grasping oil with the hand.  

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "Pêrel" deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging tot in ewigjeid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct "Pearl" each day, according to your needs. To Him be all honour, glory, praise, worship and thanksgiving now and forever.)


No comments:

Post a Comment