Thursday 21 July 2016

'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

Maandag 25 Julie 2016. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Hebreërs 9:24)
Want Christus het nie ingegaan in 'n heiligdom met hande gemaak, 'n teëbeeld van die ware nie, maar in die hemel self om nou voor die aangesig van God, vir ons te verskyn. 

Monday 25 July 2016. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(Hebrews 9:24)
For Christ did not enter a man-made sanctuary, that was only a copy of the true one; He entered heaven itself now to appear for us in God's presence. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God dat ek telkens die korrekte "Pêrel" vir elke dag aan u sal deurgee, volgens u behoeftes. Aan Hom alle eer, aanbidding en danksegging.     /
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "Pearl" to you  each day, according to your need. To Him be all honour, worship and thanksgiving.)






No comments:

Post a Comment