Thursday 15 September 2016

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Dinsdag 20 September 2016. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Openbaring 3:8)
"Ek ken jou werke. Kyk, Ek het voor jou 'n geopende deur gegee, en niemand kan dit sluit nie, want jy het min krag en jy het My Woord bewaar, en My Naam nie verloën nie. 

Tuesday 20 September 2016. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(Revelation 3:8)
"I know your works. Look, I have given you an open door that no one can shut. I know that you have little strength, yet you have kept My Word and have not denied My Name."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "Pêrel" aan u deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God, to reveal the correct Pearl each day, according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving now and forever.)


No comments:

Post a Comment