Monday 19 September 2016

'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

Woensdag 28 September 2016. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Spreuke 19:8)
Wie verstand verkry het sy lewe lief; hy wat insig bewaar, sal die goeie vind. 

Wednesday September 2016. 
A PEARL FOR EACH DAY: 
(Proverbs 19:8)
He who gains Wisdom loves his own life; he who keeps understanding shall prosper and find good. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "Pêrel" aan u deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging, nou tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct "Pearl" each day, according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving, now and forever more.)


No comments:

Post a Comment