Monday 19 September 2016

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Donderdag 29 September 2016
Die pêrel vir vandag, is spesiaal vir my seun Martin Heigan, wat vandag verjaar. Dankie Martin vir al die liefde en versorging deur die jare. Mag jy nog baie wonderlike en geseënde jare hê wat voorlê. 

'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Job 36:11)
As hulle luister en Hom dien, dan bring hulle hul dae deur in voorspoed en hul jare in aangenaamheid. 

Thursday 29 September 2016. 
A PEARL FOR EACH DAY: 
(Job 36:11)
If they obey and serve Him, they will spend the rest of their days in prosperity, and their years in contentment. 
 
(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "Pêrel" aan u deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging, tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct "Pearl" each day, according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving, now and forever more.)

Photo by Martin Heigan. 

No comments:

Post a Comment