Sunday 10 April 2016

'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.


Vrydag / Friday 15 April 2016. 
 (Hebreërs / Hebrews 4:12)
Want die Woord van God is lewend en kragtig en skerper as enige tweesnydende swaard, en dring deur tot die skeiding van siel en gees en van gewrigte en murg, en is 'n beoordelaar van die oorlegginge en gedagtes van die hart.  
                   <.                   .>
For the Word of God is living and active and sharper than any double-edged sword, piercing even to the point of dividing soul from spirit, and joints from marrow; it is able to judge  the desires and thoughts of the heart. 



No comments:

Post a Comment