Monday 27 June 2016

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Dinsdag 28 Junie 2016. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:
(Efesiërs 3:20,21)
20. En aan Hom wat mag het om te doen ver bo alles wat ons bid of dink, volgens die krag wat in ons werk, 
21. Aan Hom die heerlikheid in die gemeente in Christus Jesus, deur die geslagte tot in ewigheid! Amen. 

Tuesday 28 June 2016. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(Ephesians 3:20,21)
20. Now to Him Who by the power that is working within us, is able to do far beyond all that we ask or think,  
21. To Him be the glory in the Church and in Christ Jesus to all generations, forever and ever. Amen. 

No comments:

Post a Comment