Donderdag 1 Junie 2017.
HEMELVAART:
Matthéüs - (Matthéüs 28:19,20)
19. "Gaan dan heen en maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees.
20. "En kyk, Ek is met julle al die dae tot aan die voleinding van die wêreld. Amen."
Markus - (Markus 16:19,20.)
19. Nadat die Here dan met hulle gespreek het, is Hy opgeneem in die hemel en het gaan sit aan die regterhand van God.
20. Maar hulle het uitgegaan en oral gepreek, en die Here het saamgewerk en die Woord bevestig deur die tekens wat daarop gevolg het. Amen.
Lukas - (Lukas 24:50-52)
50. En Hy het hulle uitgelei tot by
Betánië. En Hy het Sy hande opgehef en hulle geseën.
51. En terwyl Hy hulle seën het Hy van hulle geskei en is in die hemel opgeneem.
52. En hulle het Hom aanbid en na Jerusalem teruggegaan met groot blydskap.
Handelinge - (Handelinge 1:9-11)
9. En nadat Hy dit gesê het, is Hy opgeneem terwyl hulle dit sien; en 'n wolk het Hom voor hulle oë weggeneem.
10. En toe hulle nog stip na die hemel kyk terwyl Hy weggaan, staan daar twee manne in wit klere by hulle,
11. en sê: "Galilése manne, waarom staan julle en kyk na die hemel? Hierdie Jesus wat van julle opgeneem is in die hemel, sal net so kom soos julle Hom na die hemel sien wegvaar het."
Thursday 1 June. 2017.
ASCENSION: Matthew - (Matthew 28:19,20)
19. "Therefore go and make disciples of all nations, baptizing them in the Name of the Father and of the Son and of the Holy Spirit
20. "and teaching them to obey everything I have commanded you. And surely I Am with you always, to the very end of the age."
Mark - (Mark 16:19,20)
After the Lord Jesus had spoken to them, He was taken up into heaven, and He sat at the right hand of God.
20. Then the disciples went out and preached everywhere, and the Lord worked with them and confirmed His Word by the signs that accompanied it.
Luke - (Luke 24:50-52)
50. When He Had led them out to the vicinity of Bethany, He lifted up His hands and blessed them.
51. While He was blessing them, He left them and was taken up into heaven.
52. Then they worshiped Him and returned to Jerusalem with great joy.
Acts - (Acts 1:9-11)
9. After He said this, He was taken up before their very eyes, and a cloud hid Him from their sight.
10. They were looking intently up into the sky as He was going, when suddenly two men dressed in white stood beside them.
11. "Men of Galilee," they said: "Why do you stand here, looking up into the sky? This same Jesus, Who Has been taken from you into heaven will come back in the same way you have seen Him go into heaven."
Photo kindly supplied by Belinda van Heerden Craill. May God Almighty bless you richly Belinda!
No comments:
Post a Comment