'N PÊREL VIR ELKE DAG:
(Psalm 18:7)
7. Toe ek benoud was, het ek die Here aangeroep, en ek het tot my God geroep om hulp, en Hy het my stem uit Sy paleis gehoor, en my hulpgeroep voor Sy aangesig het in Sy ore gekom.
17. Hy het uit die hoogte Sy hand uitgestrek, Hy het my gegryp, Hy het my uit groot waters getrek.
18. Hy het my verlos van my magtige vyand en van my haters, omdat hulle te strerk was vir my.
Thursday 8 December 2016.
A PEARL FOR EACH DAY:
(Psalm 18:6,16,17)
6. In my distress I called to the Lord; I cried to my God for help. From His temple He heard my voice; my cry came before Him, into His ears.
16. He reached down from on high and took hold of me; He drew me out of deep waters.
17. He rescued me from my powerful enemy, from my foes who were too strong for me.
(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "Pêrel" deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging tot in ewigjeid.
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct "Pearl" each day, according to your needs. To Him be all honour, glory, praise, worship and thanksgiving now and forever.)
No comments:
Post a Comment