Saturday, 25 November 2017

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY. M

Vrydag 1 Desember 2017. 

PÊREL VIR ELKE DAG:

(Lukas 10:29-37)

29. Maar hy wou homself regverdig en sê vir Jesus: "En wie is my naaste?"

30. En Jesus antwoord en sê: "'n Sekere man het afgegaan van Jerusalem na Jérigo, en onder rowers verval, en nadat hulle hom uitgetrek en geslaan het, gaan hulle weg en laat hom half dood lê. 

31. "En bygeval het 'n priester met daardie pad afgekom, en toe hy hom sien, gaan hy anderkant verby. 

32. "En net so het 'n Leviet by dié plek gekom en hom gesien, en anderkant verbygegaan. 

33. "Maar 'n sekere Samaritaan wat op reis was, het op hom afgekom; en toe hy hom sien, het hy innig jammer gevoel, 

34. en na hom gegaan, sy wonde verbind, en olie en wyn daarop gegooi. Hy het hom toe op sy eie pakdier gehelp, en hom na 'n herberg geneem en vir hom gesorg. 

35. "En toe hy die volgende môre weggaan, haal hy twee pennings uit en gee dit aan die eienaar van die herberg en sê vir hom: 'Sorg vir hom, en enige onkoste wat jy nog meer mag hê, sal ek jou betaal as ek terugkom.'

36. "Wie dan van hierdie drie dink jy, was die naaste van hom wat onder die rowers verval het?"

37. En hy antwoord: 'Hy wat barmhartigheid aan hom bewys het.'

Toe sê Jesus vir hom: "Gaan, en doen jy net so."

Friday 1 December 2017. 

PEARL FOR EACH DAY:

(Luke 10:29-37)

29. But he, wanting to justify himself, said to Jesus: "And who is my neighbour?"

30. Then Jesus answered and said: "A certain man went down from Jerusalem to Jericho, and fell among thieves, who stripped him of his clothing, wounded him, and departed, leaving him half dead. 

31. "Now by chance a certain priest came down that road. And when he saw him, passed by on the other side. 

32. "Likewise a Levite, when he arrived at the place, came and looked, and passed by on the other side. 

33. "But a certain Samaritan, as he journeyed, came where he was. And when he saw him, he had compassion. 

34. "So he went to him and bandaged his wounds, pouring oil and wine; and set him on his own animal, brought him to an inn, and took care of him. 

35. "On the next day, when he departed, he took out two denarii, gave them to the innkeeper, and said to him:

: 'Take care of him, and whatever more you spend, when I come again, I will repay you.' 
36. "So which of these three do you think was neighbour to him who fell among the thieves?"

37. And he said: "He who showed mercy on him." Then Jesus said to him: "Go and do likewise."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Sondag 26 November 2017. 

HERMA SE BLOG:

(Markus 9:37)

"Elkeen wat een van sulke kindertjies ontvang in My Naam, ontvang My. En elkeen wat My ontvang, ontvang nie My nie, maar Hom wat My gestuur het."

Sunday 26 November 2017. 

HERMA'S BLOG:

(Mark 9:37)

"Whoever receives one of these little children in My Name receives Me; and whoever receives Me, receives not Me but Him Who sent Me."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)

HERMA SE BLOG. /. HERMA'S BLOG.

Dinsdag 28 Novembee 2017. 

HERMA SE BLOG:

(Deuteronomium 11:30-32)

30. "Lê hulle nie oorkant die Jordaan, agter die pad in die weste, in die land van die Kanaäniete wat in die vlakte woon, teenoor Gilgal, by die terpentynbome van More nie?

31. "Want julle trek deur die Jordaan om die land in besit te neem wat die Here julle God aan julle sal gee; en julle sal dit in besit neem en daarin woon. 

32. "Onderhou dan sorgvuldiglik al die insettinge en die verordeninge wat ek julle vandag voorhou."

Tuesday 28 November 2017. 

HERMA'S BLOG:

(Deuteronomy 11:30-32)

30. "Are they not on the other side of the Jordan, toward the setting sun, in the land of the Canaanites who dwell in the plain opposite Gilgal, beside the terebinth trees of Moreh?

31. "For you will cross over the Jordan and go in and possess the land which the Lord your God is giving you, and will possess it, and dwell in it. 

32. "And you shall be careful to observe all the statutes and judgements which I set before you today."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Maandag 27 November 2017. 

HERMA SE BLOG:

(Lukas 10:27,28)

27. En hy antwoord en sê: "Jy moet die Here jou God liefhê uit jou hele hart, en uit jou hele siel en uit jou hele krag, en uit jou hele verstand, en jou naaste soos jouself."

28. Toe sê Hy vir hom: "Jy het reg geantwoord, doen dit, en jy sal lewe."

Monday 27 November 2017. 

HERMA'S BLOG:

(Luke 10:27,28)

27. And he answered and said: "You shall love the Lord your God with all your heart, with all your soul, with all your strength and with all your might, and your neighbour as yourself."

28. Then He answered him: "You have answered rightly; do this and you will live."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)

Wednesday, 22 November 2017

HERMA SE BLOG. /. HERMA'S BLOG.

Saterdag 25 November 2017. 

HERMA SE BLOG:

(Deuteronomium 11:16-18)

16. "Neem julle in ag dat julle hart nie verlei word nie, sodat julle afwyk en ander gode dien en voor hulle neerbuig,

17. "en die toorn van die Here teen julle ontvlam en Hy die hemel toesluit, sodat daar geen reën is op die aarde en sy opbrengs nie gee nie, en julle gou uit die goeie land omkom, wat die Here julle gee. 

18. "Lê dan hierdie woorde van my weg in julle hart en in julle siel, en bind dit as 'n teken op julle hand, en laat dit as 'n voorhoofsband tussen julle oë wees."

Saturday 25 November 2017. 

HERMA'S BLOG:

(Deuteronomy 11:18-18)

16. "Take heed to yourselves, lest your heart be deceived, and you turn aside and serve other gods and worship them, 

17. "lest the Lord's anger be aroused against you, and He shut up the heavens so that there be no rain, and the land yield no produce, and you perish quickly from the good land which the Lord is giving you.  

18. "Therefore you shall lay up these words of mine in your heart and in your soul, and bind them as a sign on your hand, and they shall be as frontlets between your eyes."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)

HERMA SE BLOG. /. HERMA'S BLOG.

Maandag 27 November2017. 

HERMA SE BLOG:

(Deuteronomoum 11:26-29)

26. "Kyk, ek hou julle vandag seën en vloek voor: -

27. "Die seën as julle luister na die gebooie van die Here julle God wat ek julle vandag beveel;

28. "en die vloek as julle nie luister na die gebooie van die Here julle God nie, maar afwyk van die weg wat ek julle vandag beveel, om agter ander gode aan te loop, wat julle nie geken het nie. 

29. "As dan die Here jou God jou inbring in die land, waarheen jy gaan om dit in besit te neem, moet jy die seën op die berg Gerísim lê, en die vloek op die berg Ebal."

Monday 27 November 2017. 

HERMA'S BLOG:

(Deuteronomy 11:26-29)

26. "Behold, I set before you a blessing and a curse: - 

27. "the blessing if you obey the commandments of the Lord Your God which I command you today; 

28. "and the curse, if you do not obey the commandments of the Lord your God, but turn aside from the way which I command you today, to go after other gods which you have not known. 

29. "Now it shall be, when the Lord your God Has brought you into the land which you go to possess, that you shall put the blessing on Mount Gerizim, and the curse on Mount Ebal."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte Skriflesing gedeelte aan my deur te gee elke dag, volgens u behoeftes en verwagtinge. 

Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, krag, mag, lofprysing, aanbidding en danksegging van nou, tot in ewigheid. 

/  

I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate section of Scripture to me every day, according to your needs and expectations. 

To Him be all glory, honour, power, might, praise, worship and thanksgiving now, and forever more.)

HERMA SE BLOG. /. HERMA'S BLOG.

Saterdag 25 November 2017. 

HERMA SE BLOG:

(Deuteronomium 11:19-21)

19. "En leer dit aan julle kinders deur daaroor te spreek, as jy in jou huis sit of as jy op pad is, en as jy gaan lê of as jy opstaan, 

20. "en skryf dit op die deurposte van jou huis, en op jou poorte,

21. "sodat julle dae en die dae van julle kinders in die land wat die Here aan julle vaders met 'n eed beloof het om aan hulle te gee, kan vermenigvuldig soos die dae van die hemel bo-oor die aarde."

Saturday 25 November 2017. 

HERMA'S BLOG:

(Deuteronomy 11:19-21)

19. "You shall teach them to your children, speaking of them when you sit in your house, when you walk by the way, when you lie down and when you rise up. 

20. And you shall write them on the doorposts of your house, and on your gates, 

21.  "that your days and the days of your children may be multiplied in the land of which the Lord swore to your  fathers to give them, like the days of the heavens above the earth."