Saturday, 9 September 2017

PÊREL VIR ELKE DAG. / PEARL FOR EACH DAY.

Saterdag 23 September 2017. 

PÊREL VIR ELKE DAG: 

(Matthéüs 24:7-11)
7. "Want die een nasie sal teen die ander opstaan, en die een koninkryk teen die ander; en daar sal hongersnode wees en pessiektes, en aardbewings op verskillende plekke. 
8. "Maar al hierdie dinge is 'n begin van die smarte. 
9. "Dan sal hulle jul aan verdrukking oorgee en julle doodmaak; en julle sal deur al die nasies gehaat word ter wille van My Naam. 
10. "En dan sal baie tot struikel gebring word, en mekaar verraai en mekaar haat. 
11. "En baie valse profete sal opstaan en baie mense mislei."

Saturday 23 September 2017. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Matthew 24:7-11)
7. "For nation will rise against nation, and kingdom against kingdom, and there will be famines and earthquakes in place after place;
8. "all this is but the beginning (the early pains) of the birth pangs (of the intolerable anguish.)
9. "Then they will hand you over to suffer affliction and tribulation and put you to death, and you will be hated by all nations for My Name's sake.  
19. "And then many will be offended and repelled and will begin to distrust and desert (Him Whom they ought to trust and obey) and and will stumble and fall away, and betray one another  and pursue one anothrr with hatred. 
11. "And many false prophets will rise up and deceive and lead many into error."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte"PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, danksegging en soewereiniteit, tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all honour, glory, praise, worship, strength, might, sovereignty, and thanksgiving from now and forever more).

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Donderdag 21 September 2017. 

PÊREL VIR ELKE DAG: 

(Psalm 9:10-12)
10. So is die Here dan 'n rotsvesting vir die verdrukte, 'n rotsvesting in tye van benoudheid. 
11. En hulle wat U Naam ken, sal op U vertrou, omdat U die wat U soek, nie verlaat nie, O Here! 
12. Psalmsing tot eer van die Here, wat op Sion woon; verkondig onder die volke Sy dade. 

Thursday 21 September  2017. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Psalm 9:10-12)
9. The Lord also will be a refuge for the oppressed, a refuge in time of trouble. 
10. And those who know Your Name will put their trust in You; for You Lord, Have not forsaken those who seek You. 
11. Sing praises to the Lord Who dwells in Zion! Declare His deeds among the people. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte"PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, danksegging en soewereiniteit, tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all honour, glory, praise, worship, strength, might, sovereignty, and thanksgiving from now and forever more).

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DSY.

Woensdag 20 September 2017. 

PÊREL VIR ELKE DAG: 

(Psalm 33:13-15)
13. Die Here kyk van die hemel af; Hy sien al die mensekinders. 
14. Uit Sy woonplek beskou Hy al die bewoners van die aarde,
15. Hy wat die hart van hulle almal formeer, wat let op al hul werke. 

Wednesday 20 September 2017. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Psalm 33:13-15)
13. The Lord looks down from heaven; He sees all the sons of men. 
14. From the place of His dwelling He looks on all the inhabitants of the earth. 
15. He fashions their hearts individually; He considers all their works. 
 
(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte"PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, danksegging en soewereiniteit, tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all honour, glory, praise, worship, strength, might, sovereignty, and thanksgiving from now and forever more).

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Dinsdag 19 September 2017. 

PÊREL VIR ELKE DAG: 

(Psalm 22:25)
25. Want Hy het die ellende van die ellendige nie verag of verfoei, en Sy aangesig nie vir hom verberg nie, maar Hy het gehoor toe dié Hom aangeroep het om hulp. 

Tuesday 19 September 2017. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Psalm 22:24)
24. For He Has not despised nor abhored the affliction of the afflicted; nor Has He hidden His face from Him; but when He cried to Him, He heard. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte"PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, danksegging en soewereiniteit, tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all honour, glory, praise, worship, strength, might, sovereignty, and thanksgiving from now and forever more).

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Vrydag 15 September 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG: 

(Psalm 84:4,5)
4. Selfs vind die mossie 'n huis en die swaweltjie 'n nes vir haar waar sy haar kleintjies neerlê, naamlik U altare, Here van die leërskare, my Koning en my God. 
5. Welgeluksalig is hulle wat woon in U Huis, hulle prys U gedurig!

Friday 15 September 2017. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Psalm 84:3,4)
3. Even the sparrow has found a home, and the swallow a nest for herself, where she may have her young - a place near your altar. O Lord Almighty, my King and my God!
4. Blessed are those who dwell in Your House; they are ever praising You!

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte"PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, danksegging en soewereiniteit, tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all honour, glory, praise, worship, strength, might, sovereignty, and thanksgiving from now and forever more).

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FIR EACH DAY.

Donderdag 14 September 2017. 

PÊREL VIR ELKE DAG: 

(Deuteronomium 28:12)
Die Here sal Sy goeie skatkamer, die hemel, vir jou oopmaak om die reën van jou land op die regte tyd te gee, en om al die werk van jou hand te seën; en jy sal aan baie nasies uitleen, maar self nie hoef te leen nie. 

Thursday 14 September 2017. 
PEARL FOR EACH DAY:
(Deuteronomy 28:12)
The Lord shall open to you His good treasury, the heavens, to give the rain of your land in its season, and to bless the work of your hands; and you shall lend to many nations, but you shall not borrow. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om elke dag die korrekte"PÊREL" aan u deur te gee, volgens u behoeftes en verwagtinge. 
Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding, krag, mag, danksegging en soewereiniteit, tot in alle ewigheid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to present the correct "PEARL" to you every day, according to your needs and expectations. 
To Him be all honour, glory, praise, worship, strength, might, sovereignty, and thanksgiving from now and forever more).

PÊREL VIR ELKE DAG. /. PEARL FOR EACH DAY.

Tuesday 12 September 2017. 

PEARL FOR EACH DAY:

((Psalm 119:165)
Great peace have they who love Your law, nothing shall offend them or make them stumble. 

Dinsdag 12 September 2017. 
PÊREL VIR ELKE DAG:
(Psalm 119:165)
Die wat U wet liefhet, het groot vrede, en vir hulle is daar geen struikelblok nie. 