Monday, 26 December 2016

'M PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

Woensdag11 Januarie 2017. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Johannes 10:9)
"Ek is die deur, as iemand deur My ingaan, sal hy gered word, en hy sal ingaan en uitgaan en weiding vind."

Wednesday 11 January 2017. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(John 10:9)
"I Am the door, if anyone enters by Me, he will be saved, and go in and out and find pasture."

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "PÊREL" aan u deur te gee elke dag volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging nou en tot in ewigheid. 
/
 I am trusting the Holy Spirit of God to present the appropriate "PEARL" to you every day, according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving now and forever.)

Tuesday, 20 December 2016

'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

Maandag 26 Desember 2016. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Lukas 2:11,12)
11. Dat vir julle vandag in die stad van Dawid gebore is, die Saligmaker wat Christus die Here is. 
12. En dit is vir julle die teken: Julle sal 'n Kindjie vind wat in doeke toegedraai is, en wat in 'n krip lê.  

Monday 26 December 2016. 
A PEARL FOR EACH DAY: 
(Luke 2:11,12)
11. For to you is born this day in the town of David a Saviour, Who is Christ (the Messiah) the Lord!
12. And this will be a sign for you (by which you will recognize Him); you will find (after searching) a Baby wrapped in swaddling clothes and lying in a manger. 

(Ek vertrou die Helige Gees van God om die korrekte "PÊREL" deur te elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging tot in ewigheid.   /
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate "PEARL" each day, according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving, now and forever.)

'N PÉREL VIR ELLE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Dinsdag 27 Desember 2016. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Psalm 103:3-5)
3. Wat al jou ongeregtigheid vergewe, wat al jou krankhede genees;
4. Wat jou lewe verlos van die verderf, wat jou kroon met goedertierenheid en barmhartighede. 
5. Wat jou siel versadig met die goeie, sodat jou jeug weer nuut word soos die van 'n arend. 
 
Tuesday 27 December 2016. 
A PEARL FOR EACH DAY: 
(Psalm 103:3-5)
3. Who forgives all our sins and heals all our diseases, 
4. Who redeems your life from the pit, and crowns you with love and compassion;
5. Who satisfies your desires with good things, so that your youth is renewed like the eagle's. 

(Ek vertrou die Helige Gees van God om die korrekte "PÊREL" deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging tot in ewigheid.   /
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate "PEARL" each day, according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving, now and forever.)

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Woensdag 28 Desember 2016. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Psalm 99:5)
Verhef die Here onse God, en buig julle neer voor die voetbank van Sy voete. Heilig is Hy!

Wednesday 28 December 2016. 
A PEARL FOR EACH DAY: 
(Psalm 99:5)
Exalt the Lord our God and worship at His footstool; He is holy!

(Ek vertrou die Helige Gees van God om die korrekte "PÊREL" deur te elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging tot in ewigheid.   /
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate "PEARL" each day, according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving, now and forever.)

'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

Sondag 5 Februarie 2017. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

WAARSKUWING TEEN ANTICHRISTE:
(1 Johannes 2:18-20)
18. Kinders, dit is die laaste uur; en soos julle gehoor het dat die antichris kom, bestaan daar ook nou baie antichriste, waaruit ons weet dat dit die laaste uur is. 
19. Hulle het van ons uitgegaan, maar hulle was nie van ons nie; want as hulle van ons was, sou hulle by ons gebly het; maar dit moes aan die lig kom dat hulle nie almal van ons is nie. 
20. En julle het die salwing van die Heilige en weet alle dinge. 

Sunday 5 February 2017. 
A PEARL FOR EACH DAY: 
WARNING AGAINST ANTICHRISTS:
(1 John 2:18-20
18. Children, it is the last hour, and just as you heard that the antichrist is coming, so now many antichrists have appeared. We know from this that this is the last hour.  
19. They went out from us, but they did not really belong to us, because if they had belonged to us, they would have remained with us. But they went out from us to demonstrate that all of them do not belong to us. 
20. Nevertheless you have an anointing from the Holy One, and you all know (the Truth), or you know all things. 

(Ek vertrou die Helige Gees van God om die korrekte "PÊREL" deur te elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging tot in ewigheid.   /
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate "PEARL" each day, according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving, now and forever.)

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Donderdag 29 Desember 2016. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:
(Psalm 107:20)
Hy het Sy Woord uigestuur dat Hy hulle kon gesond maak en hulle uit hulle te red. 

Thursday 29 December 2016. 
A PEARL FOR EACH DAY: 
(Psalm 107:20)
He sent out His Word and healed them; He rescued them from the grave.  

(Ek vertrou die Helige Gees van God om die korrekte "PÊREL" deur te elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging tot in ewigheid.   /
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate "PEARL" each day, according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving, now and forever.)

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Saturday 4 February 2017
A PEARL FOR EACH DAY:

(1 John  2:15-17)
15. Do not love the world or the things in the world. If anyone loves the world, the love of the Father is not in him -
16. Because all that is in the world (the desire of the flesh and the desire of the eyes, and the arrogance produced by material possessions) is not from the Father, but is from the world. 
17. And the world is passing away with all its desires, but the person who does the will of God, remains forever. 

Saterdag 4 Februarie 2017. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG;
(1 Johannes 2:15-17)
15. Moenie die wêreld liefhê of die dinge wat in die wêreld is nie. As iemand die wêreld liefhet, dan is die liefde van die Vader nie in hom nie. 
16. Want alles wat in die wêreld is - (die begeerlikheid van die vlees en die begeerlikheid van die oë en die grootsheid van die lewe) - Is nie uit die Vader nie, maar is uit die wêreld.  
17. En die wêreld gaan verby en sy begeerlikheid, maar hy wat die wil van God doen, bly vir ewig. 

(Ek vertrou die Helige Gees van God om die korrekte "PÊREL" deur te elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging nou en tot in ewigheid.   /
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the appropriate "PEARL" each day, according to your needs. To Him be all glory, honour, praise, worship and thanksgiving, now and forever.)