Saturday, 8 October 2016

N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

Donderdag 13 Oktober 2016. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Psalm 138:3)
Die dag toe ek geroep het, het U my verhoor, my moedig gemaak met krag in my siel.  

Thursday 13 October 2016. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(Psalm 138:3)
When I called out for help, You answered me. You made me bold and energized me. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "Pêrel" deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging tot in ewigjeid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct "Pearl" each day, according to your needs. To Him be all honour, glory, praise, worship and thanksgiving now and forever.)

'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

Vrydag 14 Oktober 2016. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Jeremia 30:16,17a)
16. "Daarom, almal wat jou opeet, sal opgeët word, en jou teëstanders sal almal saam in gevangenskap gaan; en hulle wat jou plunder, sal geplunder word; en Ek sal almal wat jou buitmaak, oorgee as buit."
17a. "Want Ek sal genesing vir jou tot stand laat kom, en jou van jou wonde gesond maak," spreek die Here. 

Friday 14 October 2016. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(Jeremiah 30:16,17a)
16. "But all who devour you, will be devoured; all your enemies will go into exile. Those who plunder you, will be plundered; all who make spoil of you, I will despoil. 
17a. "But I will restore you to health, and heal your wounds," declares the Lord. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "Pêrel" deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging tot in ewigjeid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct "Pearl" each day, according to your needs. To Him be all honour, glory, praise, worship and thanksgiving now and forever.)

'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

Saterdag 15 Oktober 2016. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Prediker 2:26)
Want aan die mens wat welgevallig is voor Sy aangesig, gee Hy wysheid en kennis en vreugde, maar aan die sondaar lê Hy die taak op om bymekaar te maak en te versamel; om dit dan te gee aan een wat welgevallig is voor die aangesig van God. 

Saturday 15 October 2016. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(Ecclesiastes 2:26)
For to the one who pleases Him, God gives wisdom and knowledge and joy; but to the sinner He gives the work of gathering and heaping up, that he may give it to the one who 
pleases God. 
  
(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "Pêrel" deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging tot in ewigjeid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct "Pearl" each day, according to your needs. To Him be all honour, glory, praise, worship and thanksgiving now and forever.)

'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

Sondag 16 Oktober 2016. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Psalm 119;41)
En laat U goedertierenheid oor my kom O Here, U heil volgens U belofte.  

Sunday 16 October 2016. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(Psalm 119:41)
Let Your mercy and loving-kindness come also to me O Lord, even Your salvation according to Your promise. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "Pêrel" deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging tot in ewigjeid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct "Pearl" each day, according to your needs. To Him be all honour, glory, praise, worship and thanksgiving now and forever.) 

'N PÊREL VIR ELKE DAG. /. A PEARL FOR EACH DAY.

Maandag 17 Oktober 2016. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

Monday 17 October 2016. 
(Amos 9:6)
Dit is Hy wat Sy solders in die hemele bou en Sy hemelgewelf bo die aarde vestig; wat die waters van die see roep en dit uitgiet oor die aardbodem, Here is Sy Naam. 

A PEARL FOR EACH DAY:
(Amos 9:6)
It is He Who builds the upper chambers in the heavens and Who founds His vault over the earth; Who calls to the waters of the sea, and pours them out on the face of the earth. 

(Ek vertrou die Heilige Gees van God om die korrekte "Pêrel" deur te gee elke dag, volgens u behoeftes. Aan Hom kom toe alle eer, heerlikheid, lofprysing, aanbidding en danksegging tot in ewigjeid. 
/
I am trusting the Holy Spirit of God to reveal the correct "Pearl" each day, according to your needs. To Him be all honour, glory, praise, worship and thanksgiving now and forever.)

'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

Dinsdag 18 Oktober 2016. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Filippense 2:9,10,11)
9. Daarom het God Hom ook uitermate verhoog en Hom 'n Naam gegee wat bo elke naam is, 
10. Sodat in die Naam van Jesus elke knie sou buig van die wat in die hemel, en die wat op die aarde en die wat onder die aarde is, 
11. En elke tong sou bely dat Jesus Christus die Here is, tot heerlikheid van God die Vader. 

A PEARL FOR EACH DAY: 
(Philippians 2:9,10,11)
9. Therefore (because He stooped so low) God Has highly exalted Him and Has freely bestowed on Him the Name that is above every name. 
10. Thar in (at) the Name of Jesus every knee should (must) bow, in heaven and on earth and under the earth. 
11. And every tongue (frankly and openly) confess and acknowledge that Jesus Christ is Lord, to the glory of God the Father. 

'N PÊREL VIR ELKE DAG. / A PEARL FOR EACH DAY.

Woensdag 19 Oktober 2016. 
'N PÊREL VIR ELKE DAG:

(Psalm 121:2,3)
2. My hulp kom van die Here, wat hemel en aarde gemaak het. 
3. Hy sal ons voet nie laat wankel nie,
Hy wat ons behoed, sal nie sluimer nie. 

Wednesday 19 October 2016. 
A PEARL FOR EACH DAY:
(Psalm 121:2,3)
2. My help comes from the Lord Who made heaven and earth. 
3. He will not allow your foot to slip or to be moved. He Who keeps you will not slumber. 